Margo Martindale

Margo Martindale
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Julie 1951 (1951-07-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Margo Martindale (gebore 18 Julie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paris, je t'aime (2006), Walk Hard: The Dewey Cox Story (2007), en August: Osage County (2013), en in die televisiereeks Justified (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy